Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Word Stil

9/6/2020

 
Picture
Ek lees vandag ‘n waarheid raak.. dit wat jy vir jouself doen vat jy saam graf toe, dit wat jy vir ander doen word jou legacy.  Ons almal wil onthou word vir wat in jou hart is… so moenie bang wees om jou hart op jou mou te dra nie.  Moeilik om nie die swart vlekke op jou hart te wys vir almal nie. Maklik om die swart op ander se harte raak te sien en die mooi mis te kyk.

Ek is weer tot stilstand geruk die week, vriende verlore as gevolg van afstand, tyd .. is die week weg vir altyd.  Woorde is woorde… skiet ver te kort om sy gesin te troos.  Swaarkry word nou saam gedra.. wonder waar was ek voor nou…

Soveel swaar en laste om ons, so moeilik om hulp te vra.   Ek verstaan nie altyd nie, maar ‘n vriend het dit mooi bewoord.  Ons Afrikaner volk is te trots om te vra.  Trots word ook soms verwar met skaam.  Ons lewe se raamwerk is mos dat die pa moet sorg.  Behoede as omstandighede dit verhoed.  Die skaam is dan vir die oordeel in die ander se kyk.
​
Ek reik uit en ek hoop jy vat my hand, as jy my wegwys as vriend is dit ok, ek stap aan.  As jy self wil oorwin is dit ook reg ek stap saam en sal help waar ek kan.  

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog