Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Wees gelukkig

7/18/2018

 
Picture
Wees gelukkig want om gelukkig te wees is om te wees..

Wat beteken dit om te wees?  Dit klink so algemeen.  Wêreld geluk word gemeet aan die kar wat jy ry, die huis waarin jy bly, jou geld, jou status.. hoeveel vriende jy het.  Is die definisie dan my definisie van wees van gelukkig wees?

Laat my dink hoe begeesterd ek altyd was na ‘n kerk kamp.  Ek kon berge versit.  Die gevoel hou net ‘n paar weke want ‘wees’ neem oor.  My definise van wees kom van geslagte se wees.  Ons het gesien wat ons ouers en grootouers doen en in ons menswees en bestaan neem ons dit aan as die maatstaf van gelukkig wees.  Ons is geleer om skool klaar te maak, om te gaan leer, om te trou en kinders te hê, om uit te sien na aftrede en dan dood te gaan…

Hoe breek mens die resep sodat jou wees in gelukkig wees ‘n werklike diepgronde lekker wees is.  Ek loop in sirkels vandag.. my loop vir wees kom terug na die ou bekende wees… gelukkig getroud, mooi en slim kinders..   en ja dit maak mens gelukkig as mens… maar dan vergeet mens weer die vraag van wat  is jou doel hier op die mooi moeder aarde..

Dit is tyd om weer dieper te delf… ek gaan aanhou krap totdat mens die wortels kan voel van my gelukkig wees.. sodat mens dit geanker kan hou al gaan dit swaar.

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog