Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Water

3/22/2017

 
Picture
Elke mens het die reg op water, dis waar, maar so ook elke plant en dier.  Wat gaan ons doen as daar nie meer is nie…

Nood wys elke mens se denke, ons is so vinnig om goed te eien en op ons regte te staan.  Fokus op myself en my gesin.    So bang dat iemand anders dalk so biedjie meer kry as wat ek kry.  As die krane leeg is is dit leeg.. die realiteit gaan dan inskop.. en spyt gaan dan te laat wees. 

Ons is bevoorreg, het ‘n gryswater stelsel asook boorgat water.  So op die stadium het ons te veel water vir ons gebruik.  Dit gee my nie die reg om te mors nie.

Dit is tyd om diep binne mens se siel te kyk en op ons knieë weer te gaan en ons Vader te vra vir genade.  Ons Vader is ‘n Pa wat se hart vol liefde is vir ons. 

Bid saam met my:
​
Ons hemelse Pa,
Sien ons nood raak,
Maak die sluise van die hemel oop en bring lafenis vir dier, plant en mens
Weet ons is dankbaar om te glo aan ‘n Pa wat vir ons omgee, wat ons beskerm.
Mag U genade groot wees vir ons al verdien ek dit nie!
Baie dankie dat ek weet U is lief vir my!
Amen

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog