Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Vrydag, vier uur gevoel… Kom ons gaan huistoe Kaapstad (Smile Radio)

11/18/2016

 
Agt uur sit ons in ‘n oorvol auditorium en luister na ons CEO.  Angstig wag ek om te hoor waar pas ek in die groot legkaart.  Is my vaardigheid nog nodig?  My gedagtes is vol van ek.. ek … ek .. Ek is veilig,  die angstigheid maak plek vir nuuskierigheid .. wie is waar… wie het nie ‘n plek nie… Lyk my die keer het almal oorleef… dit is ‘n regruk van hoe ons dinge doen! 

My positiewe wat ek uithaal vandag :
  • haal die politiek uit die werk uit..dit gaan moeilik gaan want elkeen van ons of ons dit nou wil erken of nie… speel die spel.   Passop! Dink voor doen!  
  • Maak seker dat jy gelukkig is by die werk – want dit is die grootste gedeelte van jou dag. Besluit wat jy wil doen – want as jy iets wil doen is dit soveel makliker om dit te doen.
  • Bou jou CV, maak seker dat jy leer! 
  • Ons is ‘n SPAN

Totsiens is ook gesê.  Lekker eetgoed en ietsies om te drink.  Baie water onder die brug.  Baie verskille.  Baie goed gesê oor jare.  My hart bly seer.  Ek luister na die bedankings en ek onthou die mylpale, die mens, die hoogtepunte… mens vergeet die wenne, die lekker! 

Dis vrydag, na vier uur! Huistoe gaan tyd.  Vandag was ‘n groot dag van baie veranderinge…  tog wil ek dankie sê vir nuwe dinge maar vir ou dinge wat my gevorm het!

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog