Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Virus

1/29/2020

 
Picture
Maag virus.. klink sommer erg.  Die ou virus het my platgetrek. My maag brom en raas van vroeg middag… Maar die groot ontploffing wag mos tot na 10 in die aand…  Dit maak mens weer nederig.  Soos wat mens op die troon sit voel mens die behoefte om jou kop in ‘n emmer te druk.. gelukkig is ons huis nog op die ‘bucket stelsel’ .. so daar is ‘n emmer wat wag.

My grootste probleem is ek word naar as iemand naar is .. die geluid en die reuk.. so om my kop in ‘n emmer te druk is ‘n uitdaging… en ek het misluk.. die mislukking het veroorsaak dat ek die emmer gemis het.  Wat ‘n nagmerrie…  wat ‘n maklike skoonmaak sessie moes gewees het.. spoel net die emmer uit.. verander na ‘n stort vir my.. rondskarrel  om Demostos in die hande te kry.. dan  om die vloere te was.. nuwe nagklere uit te haal… als in was te gooi… ek is sommer weer lam van vooraf..

Net klaar met die skoonmaak en die naar begin van voor.  Die skoonmaak ook… 

Mens kan ook nie slaap nie .. is heeltyd ongemaklik.. so bang vir ‘n ongeluk..want o genade.. ek wil dit nie skoonmaak nie.

​Ek wat so min simpatie het, het geleer soms het ek net iemand nodig wat omgee.. wat help skoonmaak, wat mens se rug vryf en belowe dat als weer reg sal wees

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog