Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Vir ewig is so finaal

9/2/2019

 
Picture
Is my lewe reg?  Hoe vinnig kan die kloue van die dood nie om my vou nie.  Gesond en gelukkig vandag … dood more..

Klink morbied maar my gedagtes is gevul met hartseer.  Hartseer vir die gesin wat agterbly.  Hulle lewe tot stilstand geruk, my lewe net vir die oomblik stil,  hartseer… dan begin die lewe net aantik… 

Nog ‘n persoon wat my pad jare terug gekruis het, vertoef het, impak gemaak het op die oomblik in tyd.  Ons paaie uitmekaar geswaai, sosiale media het tog brokkies van lekker nuus gebring, laggende fotos en dan.. die doodstyding. My gedagtes dadelik by hoe is dit moontlik.. wat het gebeur. 

Ek dink dit so baie.. elke dag moet ‘n voluit dag wees.  As ek terugdink hoor ek my moan en groan en negatiewe woorde.   Dit is soveel lekkerder om te kla as om te verander.

Ek het die vermoë om geluk en lag te kies al is my omgewing vol hartseer.  Dit bly my keuse of ek wil vergewe of te bly haat en verbitterd te wees.  My gedagtes vol van mense wat op ander trap om bo uit te kom.. die afsku.. of is dit afguns?
​
Almal dink hulle is reg, eerlik en die beste… Volg die nou pad.  Soms wonder ek of die nou pad nie net my weergawe is nie.  Dat ek die reëls breek soos wat dit my pas…

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog