Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Spesiale tye

7/16/2019

 
Picture
My lewenspad het baie ompaaie.  Elke ompad bring ‘n ander lekker tot my boek van vol geskryfde bladsye.  Party keer is van die bladsye leeg.. 

Ompaaie is goed vir my siel, dit laat my siel groei!  Ek gebruik my tenk vol brandstof soms op sodat ek my boeke kan vul van my menswees, gevoel en my bestaan.

As my tenk leeg is.. is my bladsy ook leeg… tyd vir onderhoud sodat my waarborg, my fondamente  weer sterk kan wees vir die volgende golf van leef.

My boek se verhale oorvleuel met mense naby my hart se boek.  Sommige hoofstukke woord vir woord dieselfde ander kere skryf ons ander stories wat niks met mekaar te doen het nie maar tog bly die konneksie daar.

Ons omgewing is vol van sleg en haat, ander se opinies en verslaentheid  wat my borrel van hoop wil bars.  Ek moet  bontstaan om die gate te stop om te keer dat ek nie ook opgeslurp word deur slegte nuus en praatjies nie.

Vandag is ek dankbaar vir asem, vir trane vir lag.  Om kwaad te kan word en in dieselfde asem weer  goed.  Om lief te kan wees en om geliefd te wees.
​
Dankbaar vir moed om in vandag se wêreld te staan en te probeer sin maak

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog