Nog ‘n jaar tel ons by vir jou!
Om te verjaar is ‘n gawe van God Hy het vir jou ‘n volle dag gegee! Elke jaar kry jy dieselfde geskenk.. toegedraai .. Jy kan besluit hoe jy dit wil spandeer! Moenie ‘n geskenk so kosbaar verkwis alleen! Omhels en geniet die lewe! Bly jonk van siel! Jy het die keuse in jou hande: Trek aan jou pret pak en nooi almal vir champagne en koek Lag saam en omring jou met mense wat jou lief het Comments are closed.
|
AuthorHannelie van Niekerk Archives
December 2022
Categories |