Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Sommer net wees

4/22/2018

 
Picture
Lewe is gekompliseerd.  Ek maak besluite wat baie mense kan beinvloed elke dag.  My besluit om misluk te wees maak die atmosfeer in ons huis ongemaklik vir almal.  My opinies kan ook ander verontwaardig.  As ek as mens braaf genoeg is om ‘n besluit te maak op my opinie moet ek weet wat die rippel effek gaan wees.

Opinies word geskape uit skindertonge, askies van ander en dan nog my eie denkwyse, wat ek glo.  Ek hoor gedeeltelik iemand anders se waarheid maar mense hou van drama.  So die storie se drama en effek moet so geskets word dat ek die middelpunt bly, ek moet ook die slagoffer bly al het die waarheid die storie se einde verander. 

My oordeel  gebaseer op my opinie kan dan my woorde hard maak en ‘n situasies skep wat mense seermaak of selfs beledig.  

My gedagtes is los, maar almal maak foute, ons almal hou nie altyd van almal se manier van dinge doen nie.  Soms net soms doen ek dan iets uit woede, groepsdruk.   Ek as mens het meer integriteit, ek is mans genoeg is om my skuld te vat, pa te staan daarvoor en dit reg te maak.  Onverskoning gaan vra en vergifnis te kry… Jammer dat die vergifnis nie die drama wegvat nie.  Jammer dat die storie se einde vergeet is om oor te dra. 

Ek maak elke dag besluite op alles wat ek hoor.   Mag ek die wysheid kry om nie mense te oordeel oor stories wat ek hoor nie. 


Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog