Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Skool Parkering

5/26/2019

 
Picture
Vrydag staan ek by skool en wag vir die kinders wat saam met my ry.  Parkeer plekke is min so partykeer moet mens verder parkeer. Dit is my gelukkige dag,  soos wat ek om die draai kom trek iemand uit en ek het redelik naby ‘n plek.

Nie lank nie toe kom staan iemand langs die kar agter sonder om eers haar noodligte aan te sit.. vier karre verder is daar plek vir die vrou in ‘n parkering,  maar nee.. sy is te belangrik of haar kinders gaan smelt om verder te loop.  Sy besluit dat sy liewer dubbel sal parkeer. 

Die mense wat die pad wil gebruik moet nou eers agter haar tou om te wag vir aankomende verkeer voordat hulle kan verder.  Sy veroorsaak ongerief vir baie.  Die selfsug is onverstaanbaar sodat haar bloedjie nie 4 kar lengtes verder hoef te stap nie.

Ek is sommer kwaad vir almal se part.  Die arme vrou wat sy vasparkeer moet eers wag dat sy uit die pad is voordat sy kan uit.. die ironie is dat sy nie kan parallel parkeer nie.. so sy het so manhaftige poging aangewend om in die oop parkering van die pas ontsnapte kar in te trek maar dit was nie baie suksesvol nie.
​
Skool parkering kan die sleg in mense uitbring.  Goeie mense se geduld word getoets.  Ek het al ‘n vrou gesien wat op ‘n man se enjinkap gespring het van frustrasie.  Vir ons was dit snaaks.. vir haar was dit die keerpunt.  My boodskap is eenvouding moenie die persoon wees wat ‘n ander so goeie natuur tot sleg verander deur jou selfsugtige optrede nie.  
LISA
5/26/2019 10:06:58 pm

So waar! Ek raak net so kwaad! Dis gewoontlik dieselfde mense wat so selfsigtis is.

Helena
5/26/2019 10:47:29 pm

I have stopped and told a lady, parked like that on the pedestrian crossing next to a car on that same crossing, that she is causing obstruction. She showed me her middle finger in front of her two small kids, running around het SUV! You cannot buy class.


Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog