Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Rondomtalie

9/5/2018

 
Picture
Suid-Afrika is ‘n oop land, ‘n mooi land met baie geure, kleure en gemoede.  Ek wonder of ek besef hoe moeilik dit is om miljoene te verstaan en gelukkig te hou. Ek wat ook so maklik mense kritiseer op my persepsie.  Ons in ons klein gemeenskap sukkel om respek en liefde vir mekaar te gee.  

My tyd is gesteel deur lang eposte wat iemand se optredes probeer regverdig.  Boodskappe om laaste sê te laat geld alhoewel die persoon uitstorm uit vergaderings.  Ek is keelvol vir afguns en sal ek dit roep rasisme.  Die atmosfeer dik en onplesierig.  Ek is net bly dat gesonde verstand tog gewen het in die onplesierige geveg.  Dankbaar vir mense wat daaraan werk om wat stukkend is weer heel te maak.

Ek persoonlik het ‘n paar lesse geleer, die grootste is maar dat my velkleur en my taal my nie dieselfde maak as wat jy is nie al word ons albei wit Afrikaners genoem.  Ek verskil van jou want my siel, my waarheid, my verstand en my hart verskil van jou.   Hoe ek dinge beleef en sien en hanteer maak my ek.  Ek hoef nie van jou te hou nie.. maar ek verwag dat ons in respek sal saamleef.. dat ons met integriteit mekaar sal verdra.
​
My woorde is my woorde en my gevoel.  Jou woorde is jou woorde en jou gevoel.  Mag ons in harmoenie verskil.  

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog