Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Moeg ‘gegrootmens’

1/6/2020

 
Picture
Onderhoud .. as ek dit sê voel ek die energie uit my uitlek…  Wanneer het ek die grootmens geword.  Ek is nou moeg gegrootmens!  Ek is moeg vir die lys van ondankbare nimmereindige werk in en om die huis.  Die besem staan net in die hoek, die handvatsel nog warm van my greep.. dan kyk ek om net om nog hondehare en stof op die vloer te sien.

Elke taak is dieselfde.. die wasgoed net klaar en in die kas en as jy weer kyk is daar iets in die mandjie.. dit is om van mal te word.. oor en oor .. dieselfde aksie.  Ek pak kaste reg sodat die nuwe opgevoude klere nie kreukel nie.. as ek weer by die kas kom dan is als omgedolwe.. ek staak!  Totdat jy nie jou kas kan netjies hou nie.. vou ek nie meer jou klere op nie.. lekker om dit net so in te gooi.. in die deurmekaar warboel in!

Die woorde wat eet ons is soos vloekwoorde in die mamma se boek.  My huismense staan net op .. sonder om af te dek.   Ek is net klaar opgeruim dan hoor ek weer die woorde:  ‘Wat gaan ons eet?” 
My kamp se rotte dink ook dat dit als my goed is..dit is mos my skottelgoed, my wasgoed, my kombuis… wanneer het dit myne geword?  Hulle doen my ‘n guns om te help.. waar het ek die pad misgeloop?

My punt is.. ons wil almal so vinnig groot word.. maar hoor vir my .. met grootword kom verantwoordelikheid en onderhoud-lysies… al wil jy weghardloop.. die lysie word net langer.   

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog