Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Misverstande

12/5/2017

 
Picture
Kaap is ‘n warm plek veral  die periode oor Desember tot Februarie.  Die naweek weer verbrand omdat ek nie ordentlik kan sonblok opsit nie. 

Die son en die hitte het my weer laat glimlag, so paar jaar terug trek ‘n baie goeie vriendin van my van Johannesburg na Durbanville.  So in die hitte kom hulle hier aan en haar eerste taak is om waaiers vir die huis te koop.  Sommer die staan waaiers.  In Johannesburg is daar ‘n winkel wat al ons elektriese goed verkoop.  Vinnig  kry sy die nommer van die winkel ook hier in die Kaap.  Sy bel en die dame is nie baie behulpsaam nie.. maar sy trek dit toe by haar uit dat daar een waaier is en ja die waaier werk.

Spoedig is my vriendin in haar kar en jaag na die winkel toe.. Ja, die winkel het ‘n waaier.. soos gesê is daar net een.. dit staan op die toonbank en waai die dame koud by die DVD winkel.   Groot misverstand.  Selfde naam maar verskillende tipe winkels.

Hoe baie kry ons nie ook die verkeerde boodskap nie.  Uit ons ervaring maak ons afleidings.  Ons raak kwaad of ongeduldig op grond van ons afleidings. Sonder om seker te maak dat ons afleidings reg is.

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog