Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Leer uit ander se foute

7/25/2019

 
Picture
Ek staan verstom oor ons kinders,  ons gee raad maar dit voel of hulle nie na ons luister nie.   Hoekom wil hulle moedswillig hulle koppe stamp?   Waar is hulle breinkrag?

Dit tref my soos ‘n pap snoek.. ons raad is gebaseer op ons lesse wat ons geleer het.  In ons tyd, ons omgewing.  Vandag se kinders se omgewing is baie anders.  Ons lesse dalk nog van toepassing maar die manier waarop ons die raad vrylik uitdeel is verkeerd.  Hulle kan nie die verband sien tussen ons woorde en hulle realiteit nie.  As ek moet eerlik wees sukkel ek om hulle omgewing te verstaan. 

Met die reën vertel ek vir my kinders hoe ons as dit so gereën het sommer met ons skoolklere by walle afgegly het.  Ons rompe soos doeke gevou.  Al gillend..sommer  in skool tyd.. ons klere vol modder en deurnat as ons, ons pad na die volgende periode toe vind.  My dogter kyk my aan asof ek mal is.. haar woorde.. mamma vandag maak hulle ‘n video van jou en die onderskywing gaan nie vlyend wees nie.  Dit is nie ‘cool’ nie!   So lekker is nie cool nie.

As grootmens maak ek afspraak met Afrikaanse hoërskool onderwyser.  Sy terugvoer .. my kind is ongehoorsaam, geen respek vir hom nie, doen nie haar huiswerk nie, leer nie  Teenoorgesteld van wat die wiskunde onderwyser te sê gehad het oor hoe wonderlik my kind is.  Ernstige gesprek met my dogter na die vergadering, vra word gevra… Trane vloei..  Volgende dag kom die terugvoer van die meneer.. hy het dalk oordryf.  My kind sê hy weet nie wie sy is nie.  Dit laat my terugdink aan ou Botterbal, my Afrikaanse meneer.. hy het sy bes probeer om my liefde vir taal te smoor.. het ek hom respekteer.. nee.. respek word verdien.  Respekteer ek die meneer wat my kind nou vir lewenslank as afrikaanse onderwyser het .. ja ek weet 2 en ‘n half jaar is lewenslank vir haar.. NEE. 

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog