Wees beskikbaar op die oomblik… sit weg al jou elektroniese toestelle en wees daar vir mekaar. Deel jou siel met iemand! Laat die wete dat ons God Kersdag vir ons gegee het dat ons ons harte kan oopmaak om Sy liefde en vrede te ontvang. Mag God jou seën sodat jy ander kan seën.
Maak jou hande beskikbaar vir Sy diens. Rus lekker, kom terug met vol tenks sodat 2018 jou jaar kan wees! Hannelie Comments are closed.
|
AuthorHannelie van Niekerk Archives
December 2022
Categories |