Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Herhaling en stories wat inmekaar vleg

11/23/2016

 
Picture
Soos ek skryf wonder ek hoe ek gaan onthou oor wat ek al geskryf het.   Ek het nogal die vermoë om ‘n lekker storie weer te vertel.  Hopelik is die storie se onthou dieselfde. 

Vannaand sit ek weer by die werk, die term wat ons gebruik is ‘hotfix’;  ek het nou aan die Afrikaans gesit en dink en ek het op warm regmaak uitgekom.. klink sommer verkeerd.  Die realiteit is dat ons kode op produksie vrylaat om ‘n produksie probleem regtemaak.  Dit is laat nagte en omgee oor kode en toetse met ‘n handjie vol kollegas wat saam omgee...   Die res van die bestuur gebruik die duimpie of the handeklap  emojies as ons aspris die ‘ons is klaar boodskap’ laat nag of vroeg oggend tik en stuur en hoop dit maak die wakker wat eintlik hier moes gesit het.

My kop tol nogal vannaand, hoe op aarde het ek in IT beland.  Wat het my besiel om uit besigheid te skuif.  Ek het het ‘n paar hero’s in my besigheidslewe, ek bly bevoorreg.  Ek voel vannaand om my superman te bel en te vra vir ‘n vrypass.  Kort ek ‘n red van waar ek nou is?  Weet ek wat ek wil hê?  Waar lê my passie?  Van ‘n hoogte na ‘n laagte binne dae…

Ek dink dit is net vandag se onsekerheid op die vloer wat my twyfel in myself weer laat opvlam.  ‘n Paar daggies oor dan gaan ek op vakansie.. die nuwe jaar sal antwoorde bring of ander geleenthede bring.


Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog