Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

​Gif en Malkoppie se temperament

10/24/2016

 

Huilend hardloop Chaney (my dogter) met Stellie (ons Labrador) huistoe.  Stellie het gif geëet!  Slakgif!  ‘Blue Death’!  Waar? Vinnig speel, mond oop, was uit met water, blou slak gif val uit haar bek.  Was weer!  My kind in skok! Hoe troos ek as ek twyfel!  Hou Stellie dop.. lyk my ons was betyds.  Sy gaan oorleef!  Na-skok tref my.. die kwaad spoel oor my!
Meneer weet jy dan nie? Gif maak kind en kraai dood.  Wetlik mag jy NIE gif gooi waar die publiek  dit kan kry nie.  Hoe sou jy voel as dit jou kind was wat die gif geëet het?  Stellie is ‘n hond.. maar deel van my gesin!
My hart klop vinnig.  My temperament het ontvlam! Kalmeer!  Wat nou?  Moet ek omstap en gaan klop.. nee… ek sal die man te lyf gaan.  Tegnologie! My vriend!   Boodskappie gaan uit na sekuriteits-omringde gemeenskap, hou dit vriendelik!  Geen reaksie! Geen jammer! Kan jy glo!  Hoe nou gemaak… my bloed kook… 
…. Kern van my storie: Dink voor jy gif gooi waar kind of dier dit kan kry!  Jy!  Ja jy! Kan iemand vermoor!

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog