Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Geloof

3/7/2019

 
Picture
Elke persoon glo op sy manier.   Hoe oordeel jy iemand se geloof?  Hoekom wil ons as mens altyd iemand se vlak van Christenskap meet.  Ek noem dit die Christen meter wat ons vir die wêreld wys of liewer hoe die wêreld jou sien.  

Die grootste les wat ek in die kerk geleer het is dat Kerk ‘n vulstasie moet wees vir jou geloof.  As jou tenk leeg tap dan is dit dalk tyd om stil te word en net weer te gaan luister na ‘n boodskap.  As jou tenk vol is deur dade, self studie, omgeegroepe dan is dit ‘n bonus om ‘n diens te luister.   Die boodskap is die belangrike deel.. so jy kan self ‘n boodskap luister oor ‘n media bron.

Die kerk en die tyd wat jy by die kerk spandeer maak jou nie ‘n beter Christen as die ou wat minder tyd in ‘n gebou spandeer nie.  Dit is wat in jou hart is, jou woorde teenoor ander, jou oordeel wat jy so maklik deel wat jou Chisten meter beinvloed.   Hoe vriend is jy?  Skakel jy net in as jy iemand benodig of is jy werklik daar.  Doen jy goed om raak gesien te word of doen jy goed omdat jy dit wil doen. 

Maak my ‘n goeie vriend vir almal, versterk my Christen Meter dat ek werklik omgee vir ander en nie net omgee oor wat ander van my dink nie.  Mag ek luister na mense en nie my eie agenda en denke dryf nie.


Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog