Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Die monsters wat ons koester

11/2/2016

 
Menswees is nie maklik nie.  Elke dag in my stiltye wonder ek oor my reaksies die dag, my gevoel en intense emosies wat ek beleef het… My menswees.  Ek bly verstom oor hoe ek soms reageer en op die spesifieke oomblik gedink het.  Dit voel of my hart oorvat en my brein nie kan byhou nie. Diep dankbaar vir my ankers in my lewe.  As dit nie vir hulle was nie het die skippie seker al gesink.

Ons word gevorm deur ons ervaringe.  Die besluit bly by my of ek in beheer wil bly!  Ek het drie keuses oor hoe ek kan reageer:

Oorleef: Ek kan dit vat, myne maak, my reaksie verander en oorleef.

Immigreer: Ek kan ‘n besluit neem dat ek dit nie kan verander nie. Ek kan my losmaak van dit en immigreer.  My term, my besluit.

Vlug: Die laaste opsie is om dit te ignoreer en hoop dit gaan weg, dit maak my dan net ‘n vlugteling. 
​
Onthou jy het die mag om te kies, as jy jou mag vir iemand anders gee dan verloor jy nie net jou stem nie maar jou invloed op die besluit.

​Oorleef ek  as mens,  is ek ‘n vlugteling  of verkies ek om ‘n  immigrant te wees?  Die besluit lê by jou!

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog