Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Die 70 Babas en Tegnologie

10/30/2016

 
Ons is die 'lekker' generasie.  Ons is soos verkleurmannetjies.  Ons kan verkleur soos die situasie dit van ons verwag.

Ons wil tog nie soos ons ouers wees nie.  Wonder soms of ons nie die grootste rede is vir ons kinders se onvermoë om agter hulleself skoontemaak of selfs net die melkbottel se prop terug te draai nie.  Ons is mos in beheer!

Die naweek gesels ek en 'n vriendin oor inligting reg of verkeerd wat vrylik beskikbaar is.  Ons kinders is gekonnekteer of ons daarvan hou of nie.  Ek moes lag oor ons verwysingsraamwerk.  Blou films op videos en die scope met sterretjies.  Ons het daarvan geweet en daaroor gegiggel maar wie van ons het werklik 'n film gekyk?  Die sterre in die scope het my laat bloos.. nou is die sterre in die hemel en die naakte waarheid oopgevlek vir almal om te sien sonder skaam.

Hoe hou jy jou kind onskuldig?  Beperkings by die huis word ingestel.  Maar meneer, mevrou.. kinders deel en daar gaan 'n maat wees wat perongeluk op iets erens afgekom het.  Is jou kind se fondasie sterk genoeg?  Kan hulle dit hanteer wat hulle in aanraking mee kom?

Onthou!  Ons kan nie kies wat jou kind sien en hoor buite jou mure nie.  Maar omvou jou kind in respek, vertoue en baie liefde.   Luister as hulle met jou praat en vertel altyd die waarheid.  Vir ons as ouers - hou daai lyn oop na God om vir genade te vra en vir wysheid hoe om al die goed te hanteer. 

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog