Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Sosiale netwerk spinnekop web

12/5/2019

 
Picture
Sosiale network  is ‘n net wat mens vinnig kan opswelg.  Lief en leed, brag en belei.  Ek vang myself dat ek tog in check, dit is soos Huisgenoot lees.. skelm .. Kan nie wag om te sien wat gebeur in die wêreld van mense wat ek nie eintlik ken nie.   Dit is soos realiteits-televisie.. Lees die skinder vir die dag.  Die dankbaarheid dat my verhoudings ok is, die jaloesie as iemand anders beter as ek is  en die hartseer as dit sleg gaan met iemand.

Nie almal wat so wasgoed was op Facebook besef dat elke inskrywing deur ‘n paar ‘onbekendes’ gesien word nie.  Ons oordeel en bespreek jou lief en leed.  Wees versigtig wat jy skryf.. veral as jy seer en rou is van binne deur ander of jou eie doen en late.   

Nie als is sensasie nie.. soms lees ek ‘n gedig raak wat iemand op sy blad gelos het wat my siel verryk.  Ek lees oor troues, dood, suksesse van kinders  en of geboortes wat ek oor jubbel of huil.  Ek het al skakels na liedjies gekry wat verlange losmaak.  Foto’s wat in my album verblyk het en of net in my onthou gedagtes is verskyn weer op vriende se blad en dit laat my glimlag, laat mens onthou van lank lank terug toe ek so oud was soos my kind nou is.  Dankbaar vir elke onthou oomblikke.

​My punt is eenvoudig.. voor jou iets laai op enige blad .. maak seker dat jy nog steeds kop omhoog kan stap sonder om skaam te kry oor jou woorde of jou fotos.  Almal het opinies, so moenie deur status jou kant probeer duidelik maak nie.. 

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog