Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Waarin dink ek lê geluk

11/11/2019

 
Picture
Groot huis, mooi kar.. dalk vinnig .. slim kinders, sterk huwelik?  Al die goed maak lewe lekker voed jou menswees .. maar jou siel alleen kan gevoed word deur jou geloof.

Moenie dat iemand beheer oor jou emosie,reaksie,menswees vat nie.  Moenie jou geluk in ‘n persoon probeer vind nie.  Elke dag staan ons voor keuses.  Wat om te sê, wat om te doen, hoe om te reageer.  Ek moet die keuse maak en dan alleen kan rustigheid oor mens vloei. 

Maak tyd vir stil wees, vir jouself.  Vir jou verhoudings.  Hetsy met vriende, gesin, man of vrou… maar moenie vergeet dat God ook tyd nodig het nie.  Leer weer ken, verken, vrae vra.  Maak jou kop oop vir nuwe dinge.. leef sonder perke, dink sonder bande van jaloesie en afguns,  gee sonder om iets terug te verwag.

Elke dag word mens se denke getoets met nuwe dinge.. nuwe ervarings.  Moenie bang wees om te luister nie.. en as jy wil iets nuut te probeer.  Sprei jou vlerke so wyd as jy kan. 
​
Die grootste is moenie oordeel nie.. moenie mense wegstoot wat nie soos jy is,dink of leef nie.  Dalk is jy die anker om hulle gegrond te hou sonder dat jy dit weet.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog