Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Kalwerliefde

8/8/2018

 
Picture
Trane vir vryheid.  Hoekom maak ons mekaar so seer.  Hoe sê jy vir iemand waarvoor jy diep omgee dat die status van die verhouding moet verander.  Dit kan so vinnig klink na ‘n liewe Jannie gesprek.  Hoe maak jy dat die volgende keer wat jul mekaar sien nie ongemaklik is nie?

Ek glo as mens jonk is moet jy jou lewe geniet.  Vry in die bondel.. woed jou jongmens drange en luste uit en geniet die oomblik.  Nee, mevrou, ek sê nie slaap rond nie .. ek sê ontmoet verskillende mense… leer om met mense te kan kuier en te gesels.  Leer wat vir jou as mens belangrik is.  Ervaar en beleef elke oomblik.  Moenie sê jy is spyt of jy moes dit gedoen het nie. 

Soms ontmoet mens jou spesiale persoon the vroeg in mens se lewe.  Jou menswees is nog nie reg nie.   Ek glo dat tyd so ‘n persoon sal laat terugkom as dit bedoel is. 

As jong mens gaan jy foute maak, verkeerde besluite neem.  Mense om jou gaan verander.  Moenie dat iemand anders se onsekerheid jou lewe stop nie.  Beweeg aan, maak jou hart oop vir ander en vat kanse. 
​
Onthou as jy met iemand se hart in jou hande staan, hanteer die persoon met respek en agting.  

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog