Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Ek is ek

6/16/2020

 
Picture
Ek is ek , wonder ek wat is ek se plek?  Geraas, musiek, woorde vul my kop op spesifieke oomblik in tyd.  Maak dit sin en maak dit saak?   Wat se onthou maak vandag vir more of vir later?

Weersin waansin wonder wat?  Pad vol kronkels en soms groot klowe om te kruis.   Wie sal my dra as ek val of struikel.  Christene om ons gevallenes wat  net oordeel.   Rebel is ek, as jy my heeltyd onthou van jou geloof wonder ek hoekom ek dit nie sien in jou betaan?  Kleintjie dood aan die gewoontes van ons heiliges op aarde.

Ek verkeerd, oordeel ek nie ook?  Wat gaan ek oes wat ek vandag saai?  Doelbewus of onbewus.  Ek en jy , jy en hul en saam is ons ‘n ons.  Is ons so swaar soos ‘n ons of so lig soos ‘n veer? 
Gebore, groot en dood… arm ,ryk en niks.  Soms loop jou pad die arm pad.  As ek dink aan arm dink ek aan geld, besittings maar dit nie waar.. arm is die bewusteloosheid wat ons tref dat ons nie besef dat ons iets groots mis!

Nie almal hou van almal.  Moenie voorgee .. stap weg…  Wat het die afgelope tyd my geleer?  Het ek iets beteken vir iemand of vir iets? Of het ek net my eie bestaan beskerm en probeer beheer?

​Ek is ek... maak my vry en nederig!

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog