Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Siel Stilte

6/14/2018

 
Picture
My siel is gekneus deur ‘n paar houe die afgelope ruk.  Ek het lank gesit en dink en gewonder daarom die geen ink op papier van my. 

Ek het net weer besef dat die allerdaagse uitdagings, agendas en politiek tussen mense my siel laat verdor.  Voel of ek vergaan.  Ek kweek my reaksie in ‘n dor en verlate landskap.  Die tong skerp, die hart swart.

Die kwaad is soos ‘n brander wat mens ondertoe trek.  Uit paniek spartel mens en sluk water.  Ek klou aan my waarheid.  Die satifaksie om te sien hoe die ander persoon in ‘n hoek vas gedruk is.  Ongenaakbaar ..  

In dit als vergeet ek die groter prentjie.  Die slaggate wat nou nog meer gaan wees.   Sonder dat ek wil is ek in ‘n stryd gewikkel…  Vir die oomblik in tyd oorheers die seermaak my lewe…   die doel is om te oorleef.    Is my fokus op die stryd my ondergang vir die oorlog?   Waaroor gaan die oorlog?  Ek dink ek het die plot verloor.

Asem skep.. weer probeer.  Tyd vir siel stilte, vir bid en vir denke.  Wat wil ek bereik?  Wat is my lot.  Gaan ek toelaat dat iemand anders se issue my hart so swart verkleur.  NEE!!!  Jou krisis in nie my krisis nie.  Ek gaan hard probeer om ‘n verskil te maak, om my beste te gee.  Ek is vol foute en nukke.  Sal hard bid vir leiding om my nukke minder te maak.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog