Malkoppie Terapie
  • Blog

Hannelie van Niekerk

RSS Feed

Verjaarsdag naweek

11/28/2016

 
Picture
Om te verjaar in eksamen tyd is swak beplanning van jou ouers se kant af…  Om einde van die jaar fees te vier moet mens al in Augustus nooi.  Almal se dagboeke kry ‘n hupstoot einde van die jaar so as jy laat nooi dan is nee jammer meer as die ja dit klink lekker.

So kom die  verjaarsdag naweek aan en eers vier ons Charl se negende verjaarsdag  saterdag saam met sy maters.  Sondagoggend sing en kuier ons in die bed saam met Charl.  Ons wonderwerkie is nege.  Ek bly tranerig.  Ons kleinman word grootman.  Een uur begin die gaste opdaag vir kuier.  Wat ‘n fees so saam met die mense wat kon kom.  Lekker gesels, min stress!  Ek en Gerhard is doodmoeg Sondag-aand.

Diep dankbaar dat ons geseën is met ongelooflike vriende wat in die hitte net lekker kan kuier.  My hart jeug! Die malkoppie het regtig aan malkoppie sindroom gelei – baie vrugte en slaaie.. maar skoon vergeet van blare en tamatie vir die burgers.  Gelukkig is ons vriende en almal lag oor my flater.

Vanoggend voel ek my ouderdom vat vat aan my lyf… of dalk is dit die staan voor die kuier om als gemaak te kry.   Die vraag ..sal ek dit weer doen?  Beslis!  Dis heerlik om mense wat mens min sien te kan ontvang en net verder te kuier van waar mens laas opgehou het.

Comments are closed.

    Author

    Hannelie van Niekerk
    'n Ma van 2, 'n vrou vir een, 'n mens met 'n ongeslypte lus om te skryf.

    ​Onthou om jou drome jou eie realiteit te maak

    Archives

    December 2022
    October 2022
    June 2022
    January 2022
    November 2021
    September 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    March 2021
    December 2020
    November 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Blog